071 112 1955 / 079 697 7749 [email protected]
Who we are
WIE IS ONS?
Cubeson Diensverskaffing is ’n geregistreerde beslote korporasie wat die Wes-Kaapse landbousektor reeds sedert 1997 toegewyd dien.
By Cubeson Diensverskaffing BK werk ons hand-aan-hand om omvattende gehalte landboudienste te lewer vir jou besigheid om te floreer. Met meer as 23 jaar ervaring verstaan ons die hart van boerdery en neem ons elke moontlike stap om ons kliënte se sukses te verseker.
Image is not available
Services
ONS DIENSTE
Ons lewer ’n omvattende landboudiens vir boere wat bestuur, administrasie, personeel, arbeid en toerusting insluit.
Image is not available
Team
ONS SPAN
Ons span is opgelei om wingerd te snoei, pars, suier en alle ander take wat verband hou met wingerdbou uit te voer.

Ons is tans by Kleine Zalze werksaam.

Ons het al aan verskeie plase en landgoedere in die Wes-Kaap dienste gelewer, onder andere: