071 112 1955 / 079 697 7749 [email protected]

Agtergrond

Ons Storie

Waar dit als begin het

Cubeson Diensverskaffing is ’n geregistreerde beslote korporasie wat die landbousektor reeds sedert 1997 toegewyd dien. Met Cules en Belinda Basson aan die stuur, word omvattende en innoverende diens gelewer om in elke afdeling van jou plaas se bestuur en werksaamhede die hoogste gehalte te verseker. Met die fondasie van jare se ondervinding en ’n visie vir vooruitgang, bied Cubeson Diensverskaffing gehalte professionele diens met ’n hart wat boerdery verstaan.

Die Span

Ons span bestaan uit amper ’n 100 personeellede met Cules en Belinda Basson aan die stuur.

Ons het tans twee opgeleide bestuurders, asook verskeie opgeleide spanleiers. Ons het ook gekwalifiseerde trekker-operateurs. Ons span is opgelei om wingerd te snoei, pars, suier en alle ander take wat verband hou met wingerdbou uit te voer.